Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal
| Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27147] |
Do., 07 Oktober 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Politiek het verander na konsultasie politiek. Die beginsel van Pres.
J.F. Kennedy geld hier - Dit is nie wat die land vir ‘n mens kan doen
nie, maar wat ‘n mens vir die land kan doen. M.a.w. dit is nie wat die
ANC vir ‘n mens kan doen nie, maar wat 'n mens vir die ANC kan doen. Om
klagskrifte te skryf, is goed. Maar dit is beter om oplossings te soek,
bestudeer, en evalueer. Wys swak en sterkere aspekte van elke oplossing
uit. Daarvoor is groep bespreking nodig. Bespreek die onderwerp veral
met ander rasse en godsdienste, om hulle opinies te verkry. Heg ten
minste drie oplossings aan, asook evaluasie op skrif van elkeen, en
beveel een aan, met skriftelike redes.
Gebruik Dr. Edward De Bono se Lateral Thinking tegnieke, veral die Six
Thinking Hats metode. Hy het o.a. Singapoer gehelp. Dit is hoe
resultate gelewer word, vir al die mense in SA. D.m.v. betrokkenheid.
Sterkte. Mag God u lei, onderskraag en seen op hierdie heilige taak wat
u voortaan lewer, vir al die mense van SA. 'n Mens sal moet leer om te
gee en gee en gee. Baie pragtige Kerk. Het baie van hulle geleer. Van
nou af sal 'n mens moet leer om nie die man of groep, maar die bal te
speel.
Wat baie belangrik is, is die ANC se standpunt dat daar nie geld is
nie. Daarom moet goedkoop oplossings gevind, evalueer en aangeheg word.
Indien Christus weer kom, wat gaan ons Hom antwoord, op die vraag - Wat
het jy met jou talente gedoen? Indien ons Hom kan wys, kan Hy ons
uitnooi - Kom saam met my Paradys toe. Probleme bestaan nie, net
geleendhede. Wanneer een eers raakgesien en hanteer is, kan daarop
verbeter en verbeter word. Om ‘n beter land vir almal te verseker. U
kan in die media verduidelik van hoe u oplossings in SA in werking
gestel is, om ‘n beter lewe vir almal te verseker. Die publiek kan
uitgenooi word om deel te neem aan hierdie proses, en met goedkoop
oplossings vorendag kom. Vergeet van uself - dink aan u land en al die
mense - die hele SA en Sadec.
Die ANC kan Dr de Bono se tegnieke gebruik om oplossings te evalueer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27394 is 'n antwoord op boodskap #27147] |
Vr., 15 Oktober 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Louw"
wrote:
> Ja, ek stem heelhartig saam. Politici bevark net alles - hulleself
> is van
> die grootste skelms wat jy kan kry. Aangesien ek in 'n posisie van
> magteloosheid is a.g.v. die meerderheidstem (hulle is mos altyd
> reg, anders
> sou Jesus nie 'n kruisdood gehad het nie) gaan ek nou paraffien by
> my diesel
> voeg. Viva nsa en weg met belaglike belastings!
Die geheim is uit! :)))
Van accountability to co-accountability, d.m.v. 'n paar eenvoudige
stappe.
Adverteer dit gerus media.
Die pad is verlig. Nou weet 'n mens hoe om saam te werk vir 'n beter
toekoms.
Politieke partye is opsioneel - pos die idees op die 'net. En neem die
groeiproses na 'n beter land waar. Kyk na soc.culture.sa en bekyk die
effekte beurs. :)))
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Love all serve all.
Pilare, Preserveer na 'n Pragtiger Paradys, en Presteer na 'n Pragtige
Planeet.
Eers SA, dan Sadec, dan die Planeet. Indien julle op ander plekke bly,
daar die land ook. Saam kan 'n mens bo uitkom.
Die piramide stelsel en netwerk en co-accountability stelsels werk in
alle lande. U kan 'n verskil maak.
Rashneeshpuram, here we come!!! :)))
USA: United States of the Adam Kadmon - die herlewing na oorlewing wat
in alle alle lande gaan plaasvind, vir 'n beter toekoms. Saam vir 'n
beter toekoms, 'n beter land, 'n beter planeet.
|
|
|
|
| Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27815 is 'n antwoord op boodskap #27147] |
Di., 02 November 1999 00:00   |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , reisiger wrote:
> Die advies: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms
> vir
> almal, is die kaartjie vir die uitnodiging vir die lekkerste
> partytjie
> wat U nog gesien het. Moet dit in Engles pos, op die ander ng. ,
> vir
> alle godsdienste.
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Lief vir almal hier.
Wanneer 'n mens 'n fout begaan, moet dit gebruik word as 'n middel om
nuwe idees te ontdek, wat andersinds 'n mens verby sou gaan. Hierdie
bydrae gaan voort met addisionele inligting, benodig om suksesvolle
betrokkenheid by alle Pilare van ons Paradys te kweek.
Die advies om met die ANC saam te werk, word hier gegee as genesings
advies, dieselfde as die Voorbeeld 2000 jaar gelede aan Sy Apostels.
Hulle vra vir hom oor geld, klere en voedsel. Sy antwoord is dat dit
aan hulle voorsien sal word. Diegene wat genesing ontvang, en dit
sien, will graag vriende wees met die Apostels, hulle uitnooi vir ete,
na hulle omsien, en sal hulle met die nodige daaglikse behoeftes
voorsien. Genesing werk so. Sonder om te vra daarvoor. Pilare wat
resultate sien, se geloof sal versterk word, en 'n groter deelname aan
die besluit nemings proses sal gekweek word. Aan die einde bly geloof
hoop en liefde oor. En die belangrikste is die liefde.
Samel inligting in - situasies asook oplossings - en die Nuwe Suid
Afrika sal gelukkig 73 jaar oud word - deur nuuskierig te wees. :)))
Pilare wat sien dit werk, se geloof sal versterk word aan die
besluitnemings proses, en donasies sal outomaties gegee word. Soek
situasies wat genesing nodig het, heg priorititeite, en maak dit in die
media beskikbaar. Dit sal inniglik wardeer word. D.m.v. hierdie advies
sal die NSA Kersboom liggies aangesit word wat nog geglo moet word. :)
Voorkom stakings, deur genesings tegnieke voor die tyd toe te pas. :)))
Aan die Radiostasie wat dit uitgewys het, inniglike dank. :)))
Wil graag van hierdie geleendheid gebruik maak om dank te bring aan
Madiba, sy Vrou, die ANC en die President van die Nuwe Suid Afrika,
Thabo Mbeki, vir gratis hiv+ / vigs medisyne aan pasiente in hospitale.
:))) Baie dankie, Here, and Dames, dit word inniglik wardeer. 'n
Politieke Party wat Internet TV belowe in Oktober 1998, verdien om al
die pad ondersteun te word. :)))))
Die lewe kan slegs bestaan om wat onvervolmaak is, te vervolmaak. Die
lewe is die proses om die onderperfekte te perfek. Die lewe is die
ambisie om dit wat lelik is, mooi te maak. Die onvervolmaakte is nodig
vir die lewe om te bestaan, sodat die lewe aanhou kan groei en vloei.
Diegene wat wil lewe sal moet groei - diegene wat groei sal lewe -
Groei is lewe! :)))
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27828 is 'n antwoord op boodskap #27147] |
Wo., 03 November 1999 00:00   |
Francois de Wet
Boodskappe: 226 Geregistreer: Augustus 1999
|
Senior Lid |
|
|
Reisiger,
Jy maak my bang. Ek kan nie verstaan hoekom ons dankbaar moet wees vir Graca
Machel nie.
Francois
reisiger wrote in message ...
> In article , reisiger
> wrote:
>> Die advies: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms
>> vir
>> almal, is die kaartjie vir die uitnodiging vir die lekkerste
>> partytjie
>> wat U nog gesien het. Moet dit in Engles pos, op die ander ng. ,
>> vir
>> alle godsdienste.
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Lief vir almal hier.
>
>
> Wanneer 'n mens 'n fout begaan, moet dit gebruik word as 'n middel om
> nuwe idees te ontdek, wat andersinds 'n mens verby sou gaan. Hierdie
> bydrae gaan voort met addisionele inligting, benodig om suksesvolle
> betrokkenheid by alle Pilare van ons Paradys te kweek.
>
> Die advies om met die ANC saam te werk, word hier gegee as genesings
> advies, dieselfde as die Voorbeeld 2000 jaar gelede aan Sy Apostels.
> Hulle vra vir hom oor geld, klere en voedsel. Sy antwoord is dat dit
> aan hulle voorsien sal word. Diegene wat genesing ontvang, en dit
> sien, will graag vriende wees met die Apostels, hulle uitnooi vir ete,
> na hulle omsien, en sal hulle met die nodige daaglikse behoeftes
> voorsien. Genesing werk so. Sonder om te vra daarvoor. Pilare wat
> resultate sien, se geloof sal versterk word, en 'n groter deelname aan
> die besluit nemings proses sal gekweek word. Aan die einde bly geloof
> hoop en liefde oor. En die belangrikste is die liefde.
>
> Samel inligting in - situasies asook oplossings - en die Nuwe Suid
> Afrika sal gelukkig 73 jaar oud word - deur nuuskierig te wees. :)))
> Pilare wat sien dit werk, se geloof sal versterk word aan die
> besluitnemings proses, en donasies sal outomaties gegee word. Soek
> situasies wat genesing nodig het, heg priorititeite, en maak dit in die
> media beskikbaar. Dit sal inniglik wardeer word. D.m.v. hierdie advies
> sal die NSA Kersboom liggies aangesit word wat nog geglo moet word. :)
> Voorkom stakings, deur genesings tegnieke voor die tyd toe te pas. :)))
>
> Aan die Radiostasie wat dit uitgewys het, inniglike dank. :)))
>
> Wil graag van hierdie geleendheid gebruik maak om dank te bring aan
> Madiba, sy Vrou, die ANC en die President van die Nuwe Suid Afrika,
> Thabo Mbeki, vir gratis hiv+ / vigs medisyne aan pasiente in hospitale.
> :))) Baie dankie, Here, and Dames, dit word inniglik wardeer. 'n
> Politieke Party wat Internet TV belowe in Oktober 1998, verdien om al
> die pad ondersteun te word. :)))))
>
> Die lewe kan slegs bestaan om wat onvervolmaak is, te vervolmaak. Die
> lewe is die proses om die onderperfekte te perfek. Die lewe is die
> ambisie om dit wat lelik is, mooi te maak. Die onvervolmaakte is nodig
> vir die lewe om te bestaan, sodat die lewe aanhou kan groei en vloei.
>
> Diegene wat wil lewe sal moet groei - diegene wat groei sal lewe -
> Groei is lewe! :)))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms vir almal [boodskap #27962 is 'n antwoord op boodskap #27147] |
Sa., 13 November 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> In article , lou
>> wrote:
>>> reisiger wrote:
>>>>
>>>> In article , lou
>>>> wrote:
>>>> > Reisiger val al weer uit die bus uit met:
>>>> > > >
>>>> > Reisiger, oppas vir te veel van daai groen koekies!!!
>>>>
>>>> Het in die koerante gelees Graca Machel stem saam met 'n paar van my
>>>> idees.
>>> Um sy stem saam met jou of jy stem saam met haar?
>>
>> Sy stem saam met my ! :)))
>>
>> Newe-effekte: Dan kan daar dan met Urine Terapie navorsing begin word.
>> :)))
>>
> So jy gaan nou op die spul"Uitvoerende Pilare van ons Paradys" pie
> pie?
>
SABC 2 het verlede Saterdag aand gevra - Vigs: Aksie asb. Lesers van
hieride ng, veral die Uitvoerende Pilare van ons Paradys, het nou die
Uitgewers se name van die boeke, asook die datum wanneer die
geneesmiddel uitgevind kan word. :)
Saam vir 'n beter toekoms. :)
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 11:32:07 UTC 2026
|