Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Hollandse Huid
Die Hollandse Huid [boodskap #27117] |
Thu, 07 October 1999 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep as hulle gewaande
morele meerderwaardigheid 'n bietjie in die spervuur kom, hmmmm?
Lyk my 'Ollanners hou van "openheid en eerlikheid" so lank dit net _hulle_
is wat dit beoefen? (Of terwyl die minderwaardige spesies van die mensdom
"oop en eerlik" slegs hul eie sondes bely!)
Lyk my die Hollandse huid is so dun as wat die Hollandse tong skerp is!
Jy skryf:
Charlie De Vos wrote in message ...
> Leendert wat zit jij nou altijd uit je nek te kletsen, alsof je het grootste
> verstand van Afrika bent.
van Afrika _en_ Europa, Charlie -
as mens sou oordeel aan die intellektuele vlak (met die lofwaardige
uitsondering hier en daar) van Europese bydraes tot hierdie nuusgroep :-)
Allervriendelikste groete van land tot land,
Leendert
|
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27119 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Thu, 07 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Leendert van Oostrum wrote:
> En wie, slim Kareltjie, dink jy het gewerk vir die welvaart wat daar tans in
> SA is?
Die miljoene wat in die myne gewerk het (nie net die wit skofbase wat hulleswepe
geklap het en die mense uit Europa wat bo-op die grond die geld sit
en tel het nie.). Die mense wat op die plase gewerk het en in die huise en
kombuise. gewerk het, hulle is die oorsaak dat SA vandag nog redelik wel-
varend is.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27127 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Thu, 07 October 1999 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Leendert van Oostrum wrote:
> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>
> Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep
Ek lag my 'n papie. Hier breek die derde vryheidsstryd uit teendie dwingelandy
van die beterweters uit Europa (die Van
Oostrums and such) en wie kom ons help? - 'n brigade uit
Nederland! Ek hoop nou maar net die Koningin van Nederland
hou die skip reg as dit blyk dat Leendert vervoer nodig het na
Europa.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27134 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Thu, 07 October 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
>>
>> Miskien kan ons dit eendag rustig bespreek. (Wanneer die geselskap
>> bietjie meer beskaafd word - kan dit?)
>
> Dat laatste kan natuurlijk altijd (het bespreken, bedoel ik; of dit
> gezelschap ooit beschaafd wordt betwijfel ik), maar in de tussentijd moet je
> zo af en toe een stekelige reactie van mij maar voor lief nemen.
Maar Arthur, Ons is gewoond aan "stekelige" reaksies 'n aksies van
Hollanders. Myrte het dit dan juis gedemonstreer - en vertel dis 'n
nasionale karaktertrek!
>
> Ik begrijp het best dat je bij sommige mensen aan hun ketting wil rammelen,
> maar toch verbaast het me dat je op deze manier een schot hagel in een
> menigte vuurt. Ook al voel ik me hoegenaamd niet aangesproken door jouw
> typering van "Hollanders", toch ergert het me. Ik b�n immers een
Hollander.
Ek weet. Jy sien, Myrte het hier gesit te vertelle hoe Hollanders is,
hoe Holland is, en selfs waar Hollandse pensioene belê word.
Deurgaans het sy haar aansprake namens alle Hollanders gemaak.
Ek het gewag om te kyk (Ok, net 'n klein bietjie gewag :-) of enige
Hollanders hulle distansieer van enige van haar aansprake. Niemand het
nie. Vervolgens het ek toe _Myrte_ se stereotipering van Nederlanders
begin ontgin. En uiteindelik reaksie ontlok. (Gaan kyk maar - ek dink
nie ek het een enkele bewering oor Hollanders gemaak wat nie direk uit
Myrte se bydraes gelig is nie - Ok, miskien bietjie uitgebrei daarop
hier en daar, maar die algemene strekking was aansprake wat sy gemaak
het - vir _alle_ Nederlanders!)
Dus: vergerg jou gerus - maar moenie verbaas wees as ek omdraai nie en
vra: "Wie, ek?" :-)))
Groete, Leendert
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27135 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Thu, 07 October 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Charlie De Vos wrote in message ...
> Realiseer je goed,dat je land nu het rijkste is van heel Afrika, met de beste
> mogelijkheden voor zwart, kleurling en blank, maar je zal er zelf moeten voor
> werken.
En wie, slim Kareltjie, dink jy het gewerk vir die welvaart wat daar tans in
SA is?
> Indien er zo 100.000 negatief ingestelde personen zoals jij rondlopen in
> SA, dan zit uw land binnen de 10 jaar in de zelfde situatie als Congo :
> herbeginnen vanaf O.
> Is het dat wat je wil ?????
Vrees maar nie, Karel die Wyse. Die negatief ingesteldes sit amper almal
reeds uitgewyk in Amerika, Australië, en Europa (Nederland en België
ingesluit). Mag jy van hulle veel genot hê, hoor!
Van land tot land,
Leendert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27210 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Sun, 10 October 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Robbert Zijlstra" wrote:
>>
>>>
> Nee hoor. Het hangt ervan af door wie het gezegd wordt. Men kan niet
> alle uitlatingen van ieder dwaas op usenet voldoende serieus nemen om erop
> te
> reageren. Degene die die uitlating doet moet enig gezag verworven
hebben.
Ah! Dan is ek dankbaar om te verneem dat dwaasheid nie 'n nasionale
karaktertrek van Hollanders is nie :-)
>
> Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
> Nederland.
Jong, julle nie-hollanders uit Nederland en Vlaandere moet nou maar
verlief neem met die feit dat, uit Suid-Afrikaanse perspektief,
"Hollands" 'n gebruikswoord is vir "Nederlands", "Holland" vir
"Nederland", en "Hollander" vir enigeen wat "Hollands" praat (hoewel
mense meer dikwels onderskei in die geval van Vlaminge :-)
Ek reken dis ook maar enkele dekades gelede dat die Nederlanders self
so streng begin het om hulself en hul taal "Nederlands" te noem. In
Suid-Afrika hou ons nog by die ou gebruike. Byvoorbeeld, ons eie taal
is 'n eeu gelede nog - deur ons self en ander - "Hollands" genoem
(_Nooit_ "Nederlands" nie!).
Die Britte het natuurlik is soortgelyke situasie: die naam "Engeland"
verwys baie dikwels na "Britanje" - ook in Nederlandse mond!
Dus: net soos die Engelse van Duitsland verwys as "Germany", Die
Nederlanders na "Hellada" as "Griekeland", die Franse na Duitsland as
"Allemande", en die Grieke van Frankryk as "Gallia", na Switserland as
"Helvitia" en na Britanje as "Anglia", sou ek reken dis Afrikaanse
kultuur om na "Nederland" te verwys as "Holland". In 'n Afrikaanse
kultuurgroep, sou mens seker maar daarmee verlief moet neem :-)
(Om die waarheid te sê, as ek dit nie mis het nie, word "Holland" heel
dikwels in Nederlands toerismereklame gebruik vir "Nederland".)
Maar ek kan verstaan as Friese en Twentenare nie daarvan hou nie :-)
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27235 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Mon, 11 October 1999 00:00   |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert,
Ek het die naweek 'n Belg en sijn vroutje bij ons aan huis ontvang. Marc
en Gerda Vermeersch, van Yzmegen. Heelik in afrikaans en vlaams met mekaar
kon zet en klets. Gesels toe ook met hulle oor die Belge (Vlaminge,
Walloniërs) en die 'Ollanders: Slotsom: Die woord 'Ollanders is erg kru.
Leendert,
Los tog maar die woord 'Ollanders. Dis omtrent so neerhalend soos 'hotnot'
in afrikaans vir 'n kleurling sal wees. Wil ons regtig so kru wees?
Thys oppie skellumbos (soos Samuel Murray/Jill sal sê)
Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Ah! Dan is ek dankbaar om te verneem dat dwaasheid nie 'n nasionale
> karaktertrek van Hollanders is nie :-)
>
>>
>> Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
>> Nederland.
>
> Jong, julle nie-hollanders uit Nederland en Vlaandere moet nou maar
> verlief neem met die feit dat, uit Suid-Afrikaanse perspektief,
> "Hollands" 'n gebruikswoord is vir "Nederlands", "Holland" vir
> "Nederland", en "Hollander" vir enigeen wat "Hollands" praat (hoewel
> mense meer dikwels onderskei in die geval van Vlaminge :-)
>
|
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27237 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Mon, 11 October 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Robbert Zijlstra wrote in message
...
> Byvoorbeeld, ons eie taal
>> is 'n eeu gelede nog - deur ons self en ander - "Hollands" genoem
>> (_Nooit_ "Nederlands" nie!).
> Werkelijk? Ik heb ook gelezen dat in de aanloop naar de 2de Vryheids-
> oorlog een groep Nederlandse immigranten in de ZAR een zeer
> krijgslustige houding innam en door de Engelse bestuurders en militairen
> in hun correspondentie werd aangeduid als "Hollanders" (en niet
> "Dutchmen"). Deze "Hollanders" hadden vaak aanzienlijke posities
> in de bureaucratie en de spoorwegen van de jonge ZAR. Is er iets
> gepubliceerd over de invloedvan deze groep. Zijn ze bevoorbeeld
> in de ZAR gebleven tijdens de oorlog, of zijn ze teruggegaan naar
> Nederland. (Ik kan het niet laten hoor).
Die meerderheid van "Kruger se Hollanders" het wel in die land gebly. 'n
Jaar of wat gelede is 'n gedenksteen met al die name van die families uit
hierdie groep in Pretoria onthul.
> Jouw overgrootvader
> was toen toch ook in die tijd naar de Transvaal gekomen, als
> ik het wel heb. Men zou verwachten dat veel recente Nederlandse
> en Duitse immigranten terug zou keren naar hun respectievelijke
> moederlanden toen de ZAR en de Vrijstaat door de Engelsen aan
> plundering en brandschatting werd onderworpen.
My grootjie is saam met Cronje by Paardeberg gevang en het die res van die
oorlog vir Boere skoolgehou in Ceylon. Sy vrou in kinders is na Nederland
gedeporteer, maar hy het hulle na die oorlog weer laat uitkom. En ja, al sy
besittings, insluitende boekery en orrel is deur die Engelse verbrand.
> Limburgers zijn tot iets in staat dat wel als "leren" wordt aangeduid
> en zeggen nu "Oosterlingen" of zo. Dat klinkt al een stuk beter.
> Ik wil wedden dat er ook Afrikaners zijn die kunnen leren. Wat
> denkt u, meneer van Oostrum? Uw Friese afkomst geeft me enige hoop ;-)
Ja, maar onthou daar is veel Duits en Frans ook aan my afkoms - en Franse
het maar 'n probleem waar dit hierdie dinge aangaan, soos ons Vlaamse
vriende sal kan getuig :-)
|
|
|
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27238 is 'n antwoord op boodskap #27117] |
Mon, 11 October 1999 00:00   |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leendert van Oostrum heeft geschreven in bericht
...
> In article ,
> "Robbert Zijlstra" wrote:
>>>
>>>>
>> Nee hoor. Het hangt ervan af door wie het gezegd wordt. Men kan niet
>> alle uitlatingen van ieder dwaas op usenet voldoende serieus nemen om
> erop
>> te
>> reageren. Degene die die uitlating doet moet enig gezag verworven
> hebben.
>
> Ah! Dan is ek dankbaar om te verneem dat dwaasheid nie 'n nasionale
> karaktertrek van Hollanders is nie :-)
Ik hoop het ook...
>
>>
>> Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
>> Nederland.
>
> Jong, julle nie-hollanders uit Nederland en Vlaandere moet nou maar
> verlief neem met die feit dat, uit Suid-Afrikaanse perspektief,
> "Hollands" 'n gebruikswoord is vir "Nederlands", "Holland" vir
> "Nederland", en "Hollander" vir enigeen wat "Hollands" praat (hoewel
> mense meer dikwels onderskei in die geval van Vlaminge :-)
>
> Ek reken dis ook maar enkele dekades gelede dat die Nederlanders self
> so streng begin het om hulself en hul taal "Nederlands" te noem. In
> Suid-Afrika hou ons nog by die ou gebruike. Byvoorbeeld, ons eie taal
> is 'n eeu gelede nog - deur ons self en ander - "Hollands" genoem
> (_Nooit_ "Nederlands" nie!).
Werkelijk? Ik heb ook gelezen dat in de aanloop naar de 2de Vryheids-
oorlog een groep Nederlandse immigranten in de ZAR een zeer
krijgslustige houding innam en door de Engelse bestuurders en militairen
in hun correspondentie werd aangeduid als "Hollanders" (en niet
"Dutchmen"). Deze "Hollanders" hadden vaak aanzienlijke posities
in de bureaucratie en de spoorwegen van de jonge ZAR. Is er iets
gepubliceerd over de invloedvan deze groep. Zijn ze bevoorbeeld
in de ZAR gebleven tijdens de oorlog, of zijn ze teruggegaan naar
Nederland. (Ik kan het niet laten hoor). Jouw overgrootvader
was toen toch ook in die tijd naar de Transvaal gekomen, als
ik het wel heb. Men zou verwachten dat veel recente Nederlandse
en Duitse immigranten terug zou keren naar hun respectievelijke
moederlanden toen de ZAR en de Vrijstaat door de Engelsen aan
plundering en brandschatting werd onderworpen.
>
> Die Britte het natuurlik is soortgelyke situasie: die naam "Engeland"
> verwys baie dikwels na "Britanje" - ook in Nederlandse mond!
>
> Dus: net soos die Engelse van Duitsland verwys as "Germany", Die
> Nederlanders na "Hellada" as "Griekeland", die Franse na Duitsland as
> "Allemande", en die Grieke van Frankryk as "Gallia", na Switserland as
> "Helvitia" en na Britanje as "Anglia", sou ek reken dis Afrikaanse
> kultuur om na "Nederland" te verwys as "Holland". In 'n Afrikaanse
> kultuurgroep, sou mens seker maar daarmee verlief moet neem :-) Jahoor, als het moet.
>
> (Om die waarheid te sê, as ek dit nie mis het nie, word "Holland" heel
> dikwels in Nederlands toerismereklame gebruik vir "Nederland".)
>
Ja, het is ook in bepaalde media nog steeds gebruikelijk (de Telegraaf)
om ons volk als "De Hollanders" aan te duiden in momenten van
patriotische verdwazing (in de aanloop naar belangerijke voetbal-
wedstrijden enzo). Dit heeft in sommige provincies toch een tegengesteld
effect. Grappig genoeg wonen mijn vader en zusje nu in Maastricht
in Limburg en worden daar als "Hollanders" aangeduid. Maar sommige
Limburgers zijn tot iets in staat dat wel als "leren" wordt aangeduid
en zeggen nu "Oosterlingen" of zo. Dat klinkt al een stuk beter.
Ik wil wedden dat er ook Afrikaners zijn die kunnen leren. Wat
denkt u, meneer van Oostrum? Uw Friese afkomst geeft me enige hoop ;-)
> Maar ek kan verstaan as Friese en Twentenare nie daarvan hou nie :-)
Ah, kijk eens aan. Begrip. Wat wil een mens nog meer? De ontroering grijpt
me naar de keel. Dank je, vadertje usenet. Door een waas van tranen
sluit ik deze usenetsessie hoopvol af.
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:20:48 UTC 2025
|