Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit "Vergelegen" van D.J. OPPERMAN
Uit "Vergelegen" van D.J. OPPERMAN [boodskap #27646] So, 24 Oktober 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Uit “Vergelegen” van D.J. Opperman

Swak is die mens, geneigd tot kwaad,
maar soos die droom agter die daad,
bly swewend deur die misgrou newels :
Vergelegen met sy eike en wit gewels.
Vorige onderwerp: Doringboompie
Volgende onderwerp: Die Hollandse Huid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:24:29 MGT 2024