| Mirage vegvliegtuie [boodskap #26655] |
Wo., 22 September 1999 00:00  |
hitler
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 1999
|
Junior Lid |
|
|
Het iemand dalk vir my inligting oor die mirage vegvliegtuie van die suid
afrikaanse lugmag.bv die mirage f1,mirage111 ens.
Baie dankie
Mail my asb by
hit...@internext.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26826 is 'n antwoord op boodskap #26655] |
Sa., 25 September 1999 00:00  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
ProPacem wrote in message ...
>> Kro...@krok.zo.za
>
>> Ek dink ProPacem as 'n "handle" is baie nader aan 'n kak naam as Krokkie.
>> Ek sie anderdag iewers aan die Oos-rand dat die rioolplaas se naam nogal
>> baie na aan joune is.
>>
>> Lekker stink
>
> ProPacem is Latyns - "Ten gunste van Vrede". En jy sê dis "nader aan 'n kak
> naam as Krokkie". Jy sê ook dat vrede stink, of hoe? Waarom, komende van
> jou, is ek nie verbaas nie.
>
> leswin
Sjoe ... wat wat gaan dan verkeerd met jou plasings. My reaksie op jou
plasings as alles behalwe ; wat jy voorstaan ProPacem.
Nou hoekom gebruik jy nie jou eie taal nie.
Krokkie
|
|
|
|
| Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26827 is 'n antwoord op boodskap #26655] |
Sa., 25 September 1999 00:00  |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
> Kro...@krok.zo.za
> Ek dink ProPacem as 'n "handle" is baie nader aan 'n kak naam as Krokkie.
> Ek sie anderdag iewers aan die Oos-rand dat die rioolplaas se naam nogal
> baie na aan joune is.
>
> Lekker stink
ProPacem is Latyns - "Ten gunste van Vrede". En jy sê dis "nader aan 'n kak
naam as Krokkie". Jy sê ook dat vrede stink, of hoe? Waarom, komende van
jou, is ek nie verbaas nie.
leswin
|
|
|
|
| Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26828 is 'n antwoord op boodskap #26655] |
Sa., 25 September 1999 00:00  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ProPacem as 'n "handle" is baie nader aan 'n kak naam as Krokkie.
Ek sie anderdag iewers aan die Oos-rand dat die rioolplaas se naam nogal
baie na aan joune is.
Lekker stink
Krokkie
ProPacem wrote in message ...
>> Krokkie"
>
>> So what, wees bly iemand kies nie "drol" of iets soorgelyks nie.
>
> Glad nie. Drol is baie meer aanvaarbaar as 'n massamoordenaar. Ek dink ook,
> nou die ander dag, indien ons sig-name beskrywend moes wees van die inhoud van
> ons poste, dat jy first dibs het op drol.
|
|
|
|