|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Oor brommers en gedigte... [boodskap #26483 is 'n antwoord op boodskap #26425] |
So., 19 September 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 17 Sep 1999 15:49:49 -0400, Pierre Du Plessis
wrote:
[/color]
> Die winter moet regtig erg wees dat jy jou met sulke snert sal ophou en boonop
> teen die huidige duur Telkom tariewe.
>
> Ek dink nie dat so iets op 'n (Afrikaanse) nuusgroep hoort nie en ek glo dat
> almal op die NG sal saamstem.
>
> Lig maar net my mening (asook dat nie almal met dieselfde van so orig is
> nie)....>>
Ja dit bietjie laf.
My beswaar is dat die snaaks is nie, nie skok nie, niemand laat dink
nie....
Dis so silly.
Is die outjie dalk hier in std. 7 rond?
(Dan wag daar nog so 100 ALT-nuusgroepe wat hy kan ontdek. As dit eers
begin, sien ons hom seker vir goed drie jaar nooit weer nie.....)
|
|
|
|