| Opperman oor Wupperthal [boodskap #26140] |
Vr., 10 September 1999 00:00  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Op die groot saaidag van die heelal
het reeds 'n entjie duskant Wupperthal
n sakkie van die Heer se beste
saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Opperman oor Wupperthal [boodskap #26463 is 'n antwoord op boodskap #26140] |
Sa., 18 September 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> In article ,
> @sympatico.ca
>> wrote:
>>> Op die groot saaidag van die heelal
>>> het reeds =91n entjie duskant Wupperthal=85
>>> =91n sakkie van die Heer se beste
>>> saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
>>>
>>>
>>>
>>
>> Pragtige bydrae, Gloudina. Urine en vigs het 80
> postings,
>> en Gloudina beswadder 30. Gee hulle iets om mee
> besig te
>> hou.
>>
> Mooi Gloudina - een keer het jy nie gelieg in 'n pos
> nie!!!
As iets mooi is, kan 'n mens dit mooier maak, maar as iets
nie pluis is nie, het dit aandag nodig. Die enigste
probleem is dat die grootte van die teekoppie net so groot
is soos die aarde self. Die planeet het genesing nodig. 'n
Kompliseerde vraag het gewoonlik 'n eenoudige antwoord.
|
|
|
|