Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Knysna
Re: Knysna [boodskap #26094] Thu, 09 September 1999 00:00
STR@NGE  is tans af-lyn  STR@NGE
Boodskappe: 13
Geregistreer: August 1999
Karma: 0
Junior Lid
Op 09 Sep 1999 17:07:30 GMT skryf
prop...@aol.com (ProPacem) :

-> As ek dit nie mis het nie, is Knysna 'n Khoi woord. Ek soek egter na die
-> betekenis van die woord, en wonder of enigiemand hier my kan help. Dankie
->
Victorin 1854 Travels 38 "Neysna" [en
voetnoot van Sweedse uitgewer JW Grill] "The
original name in the Hottentot language of
this river and place was tNaisina, which was
shortened to Nejsna by the Dutch and written
Knysna in English".

Hewitt 1876 CMM 13 169 "...the Knysna, a
Hottentot word which is said to mean a fern."

Pettman 1931 SAPN 26 "The name would seem to
be a corruption of the two Hottentot words
!gao ||na, to cutt off, or straight down."

Granddaughter of George Rex per Metelerkamp
1963 George Rex of Knysna 64 "...a
granddaughter of George Rex... her interest
was aroused by hearing her Hottentot servants
frequently use two words that sounded
unmistakenly like Kny-sna plus a click
prefixed to each syllable. When questioned
they explained that they were discussing
where to go for fire wood. 'And when we say
xthuys xna, Missus, it means "wood there".

Drie verklarings, Leswin. Soos hulle in
Ingels sê: Take your pick.

Persoonlik glo ek dat al drie verklarings
iets van die waarheid bevat en kies dus
Varingplek as Afrikaanse vertaling vir die
Khoi-woord. *Varings* is volop in die
Knysna-bos waar die mense *vuurmaakhout* gaan
soek het, wat hulle moes *kap*.
Re: Knysna [boodskap #26095 is 'n antwoord op boodskap #26094] Thu, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: June 1996
Karma: 0
Volle Lid
ABSA bank, 8 September 1999: u het onvoldoende fondse beskikbaar om u
vakansie te Knysna voort te sit..............
Vorige onderwerp: Re: Enige Suid-Afrikaners in die buiteland met SA verpligtinge geinteresseerd om US Dollars te ruil vir Rande?
Volgende onderwerp: Die Afrikaner - 'n paar vrae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 00:43:39 UTC 2025