|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26458 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Sa., 18 September 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , lou
wrote:
> @sympatico.ca wrote:
>>
>> lou wrote:
>>
>>> Nou wonder ek, van die bestandele wat dagga
> hallusinogenies (hmm nuwe
>>> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei,
> Ou Reisiger kry dalk
>>> 'n dubbele dosis.
>>
>> Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge
> in te neem. Genghis Khanen sy
>> Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel
> gegee aan 'n
>> paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan
> gekry deur die urine van die
>> eerste ouens te drink.
>>
>> Gloudina
> Kan ek jou glo Gloudina?
'n Mens beter stilbly as jy te veel van die waarheid weet.
|
|
|
|
| Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26460 is 'n antwoord op boodskap #25906] |
Sa., 18 September 1999 00:00  |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Thys de
Wet" wrote:
> Ja want jy moet hulle so toeknyp om van die stank af
> te bly dat jy sommer
> die spiere in jou oog wat die lens/retina ens. beheer,
> reg 'oefen'
> Neewat dankie. Nie vir my nie. Moet nou eers 'n draai
> gaan loop. Skoon 'n
> blaasvol gekry oor al hierrie piepie stories.!!
>> Washine eyes with urine thrice daily makes them
> bright and
>> healthy eye-sight improves and in many cases use of
>> spectacles becomes unnecassary.
Nog lank nie die einde nie. Is self blaasvol vir die
situasie in die hospitale. Daar was nie geld nie. Wel, nou
is daar.
Oor whiskey: Hoekom moet ons iets invoer as dit plaaslik
vervaardig word, en 'n mens kan dit lekker laat smaak,
asook die kleur kan verander as dit nie aanvaarbaar is nie.
Dit is baie makliker en goedkoper. Dan kan ons die geld wat
ons spaar, op "technological goodies" spandeer. Kan maar
aanhou whiskey en mediese toerusting en medisyne invoer,
geen probleem nie.
|
|
|
|