| Siener van Rensburg [boodskap #24681] |
Sa., 10 Julie 1999 00:00  |
dave[1]
Boodskappe: 4 Geregistreer: November 1998
|
Junior Lid |
|
|
Het iemand dalk Adriaan Snyman se boek "Siener van Rensburg - Boodskapper
van God" gelees?
Ek sou graag opinies daaroor wou hoor.
Groete
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Siener van Rensburg [boodskap #32268 is 'n antwoord op boodskap #24681] |
Do., 13 Julie 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @eskom.co.za
er
Frik Lombard wrote:
> 5 Now.
> Ek gaan naar die Weste en kom by een stasie uit en daar staan een trein met
> 'n lang ry trokke aan en vertrek naar Buluwayo, toe gaan ek verder en kom by
> wit kalk klippe uit en die brand
> skyn groen.
>
> Nog een van Siener se voorspellings - Klink dit nie vreeslik bekend nie.
>
> Orcas wrote in message
> news:3969cfe6$0$227@helios.is.co.za...
>> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
>> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
>>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Siener van Rensburg [boodskap #72150 is 'n antwoord op boodskap #24681] |
Vr., 17 Januarie 2003 18:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy spreek nou net een kultuurgroep aan - wat van die kleurlinge,
Indiëers, oosterlinge, Portugese, Grieke en Italianers?
Annette
"Annette"
> wrote:
>
>> of as boeties van 'n ander
>> kultuurgroep uitgeskel te word.
>>
>
> Jy sal my miskien moeilik glo, Annette, maar
> hulle word selfs as kafferboeties uitgeskel!
>
> DD
>
|
|
|
|