| Die leier van die Boere is 'n Jood! [boodskap #23587] |
Do., 03 Junie 1999 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink daar's 'n paar ouens wat stik in hul dop by die gedagte dat Tony
Leon die meeste Afrikaanse stemme getrek het!
En nou reken ek - as mens kyk na Leon se suksesresep, (sy steun het
sewevoudig vermeerder sedert vyf jaar gelede) is die era van ordentlike,
besadigde, samewerking met die regering oor vir Constand en watter een van
die twee Mulders ookal saam met hom in die Parlement sal oorbly. As hulle
oor die volgende vyf jaar nie heeltemal wil verdwyn nie, sal hulle erg
aktief moet begin opponeer!
(Martiensie se spulletjie het gekry wat hulle verdien, en ons moet nog sien
of die KP se surrogaat dit gaan maak met een setel.)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die leier van die Boere is 'n Jood! [boodskap #23943 is 'n antwoord op boodskap #23587] |
Ma., 14 Junie 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Johan wrote:
>
> On Fri, 11 Jun 1999 10:47:00 +0200, lou wrote:
> | Kom ons kyk watter
> |verskonings die ander gesneuweldes gebruik.
>
> Lou, dink julle Zuma gaan die "Gesondheids potefeulje" hou?
MIskien is sy nog Adjunk President. Boetie is blykbaar uit as Vise Pres.
>
> Almal het voor die verkiessing vir ons gesê Winnie is nog op die toneel, maar
> hier was nie genoeg dekking wat ek gesien het om eers haar naam te hoor nie.
> Was sy prominent in die hele verkiessing?
Winnie is .... ummm Winnie. Sy het die voorbeeld gestel vir ons
President in waiting met haar 'Die boere vermoor mekaar'. Hy het bietjie
deurmekaar geraak en toe gesê 'Die polisie vermoor mekaar'. :|
>
> En bly Sam Shilowa premier van Gauteng?
Ja Sam 'Daar sal nie 'n sent onder my administrasie verdwyn nie' Shilowa
met sy oortrokke rekeninge en al is Premier van Gauteng gekose op die
ANC demokratiese manier.
|
|
|
|