Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daasy - gestem
| Daasy - gestem [boodskap #23581] |
Wo., 02 Junie 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
Twee uur.
Klaar gestem.
Om die hoek gestap, id boek en sertifikaat gewys, papier gekry,
gestem.
Alles smiles en vriendelikheid.
Altesame omtrent 8 minute gevat.
Sover geen berigte van enige ernstige probleme nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daasy - gestem [boodskap #23654 is 'n antwoord op boodskap #23581] |
Vr., 04 Junie 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 03 Jun 1999 11:03:49 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
|>
|>Begryp jy dan nie dit is soos dit BEHOORT te wees nie?>>>
|
|
|Dis die punt, sien.
|
|Dit was.
|
Toe dog ek nou ek sal geduldig twee dae wag en dan gaan kyk wat die uitslae is -
dis nou die 2/3 ding en die nuwe amptelike oposisie....
Dit was seker te veel om te verwag dat ou Ferdi se wonderlike verkiesing gou
sinvolle resultate sou gee, of is dit dalk die Beeld wat stadig is (Ferdi se
joernalistiek)? Ewenwel, Ferdi, ek blameer jou darem nie....
Eerste tereurstelling was dat die KISS party nie eens hond haaraf gemaak het nie
- ek het darem gehoop die tannie wat soos Gloudina lyk (Shakesperiaanse heks)
sal haar party in die hoof oposisie banke kan sit - SA het dit nodig, dink ek in
my beskeidenheid: Keep It Sweet and Simple, of so iets.
Op effe ernstiger noot: Halfsewe SA tyd, Vrydagaand lyk dit of die ANC sy 67%
het. En die IVP het .4% meer stemme as die DP. Jarwelnofaain. Maar toe ek nou
bietjie verder aan lees, is daar 'n verklaring van die IVK dat hulle sommer
300,000 ekstra stemme (vanwaar en vir wie, sê dit nie) in Pretoria bygetel het
- daar is groot foute in die uitslae, sê hulle.
Sal maar seker tot volgende week die tyd moet wag om te hoor wat nou rerig
werklik njannies kupela daar gebeur het.....
=|:^)
Johan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daasy - gestem [boodskap #23734 is 'n antwoord op boodskap #23581] |
So., 06 Junie 1999 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> Ek dink aan die talle voorspellings in die afgelope maande dat die
> verkiesing n flop gaan wees, dat niks gaan werk nie, dat dit uitgestel
> sal moet word, dat dit ontwrig gaan word ens.ens.
>
> Dit was tien keer beter en gladder as die eerste een.
Minder doden/gewonden, da's waar, en een compliment waard.
Maar ook uitsluiting van een grote groep SA'ns in het buitenland.
Waarom wel uitzonderingen voor ambassadepersoneel, en niet voor normale
burgers in den vreemde?
Als jij dat democratisch beter durft te noemen dan twijfel ik aan jouw
democratische opvattingen, zeker als de regerende partij baat heeft dat de
stemgerechtigden in het buitenland niet kunnen stemmen (en helemaal zeker
bij een stemresultaat waarbij 1% heel veel uitmaakt)).
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
| Re: Daasy - gestem [boodskap #23735 is 'n antwoord op boodskap #23581] |
So., 06 Junie 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 4 Jun 1999 21:06:24 -0400, "Kwarantyn" wrote:
meeste dit of die grootste dat het nie. My "een ervaring" hierbo verwys na[/color]
> jou ervaring as kieser in die verkiesing, waaruit jy afgelei het ("Dis die
> punt. Dit is. Dit was") dat die ander kiesers almal so 'n goeie ervaring
> gehad het soos jy. En dis gewoon nie waar nie.>>>
...se jy.
Maar nie al die waarnemersgroepe in die land nie.
Die verkiesing was, by the way, wyd gedek deur talle komponente van
die media.
Miskien is n verkiesing in JOU ervaring net jou ou stukke en gaan jy
dan huis toe om die tuim om te spit of wat ook al.
Dis nie hoe ek daarna kyk nie.
En ek kyk na elke verkiesing waarvan ek deel is op dieselfde manier.
Van John Vorster se wit verkiesings destyds tot die een laas week.
andere) na die meer as 'n miljoen stemme wat verkeerdelik aan die IVP en die[/color]
> ANC toegeken is. Bloot net 'n tikfout, soos die OVK beweer??? I don't think
> so. En as hulle die een raakgesien het, hoeveel het hulle dalk NIE
> raakgesien nie?>>
Terwyl ons nou praat van ervarings en afleidings en so aan. (En seker
by implikasie ook oor regverdigheid en sulke dinge).
Laat ek jou gou van die voorval vertel.
Die IEC het n moerse sentrum gehad in Pta waarna al die uitslae
gestuur is.
In die sentrum was daar reuse elektroniese borde waarop die uitslae
deurlopend vertoon was soos dit ingekom het. Amper soos n krieket
scoreboard in ball by ball mode.
Daardie syfers was NIE geoudit deur die IEC nie, maar net eerste
inligting soos deurgegee. En dit was deurertyd baie duidelik gemaak
dat dit die aard van die inligting is.
Maar hulle het steeds 'n eerste linie check-stelsel aan die werk
gehad.
Toe vra van die partye dat die score boards die inligting dadelik moet
gee vir n beter en vinniger vloei waarna die joernaliste en party-lede
kan sit en kyk ens.
Dit is toegestaan. En toe het die tikfout gebeur en AL plek waar dit
aangedui was, was op die ONGEOUDITEERDE deurlopende elektroniese score
board in die IEC se saal in Pretoria.
Daarna is daar toe dadelik teruggegaan na die stelsel wat dit eers
aanvanklik check.
Soos ek nou sit en skryf - Sondagaand - is die finale uitslag sover ek
weet nog nie uit nie. Van die dinge wat eers in berekening gebring
moes word, was alle besware deur alle partye nadat die partye die
tel-strokies en sulke goed kon ondersoek het soos hulle wou.
Sien Kwarantyn, dit was nou die voorval waarvan jy praat.
En waaraan jy die gelaaie >> hang.
Sies.
>[/color]
Die een ken ek.
Dis die soort ingesteldheid wat n mens in staat stel om NOOIT iets te
aanvaar nie.
Die soort ingesteldheid wat mens in staat stel om vir altyd jou
gekoesterde twyfel in stand te hou.
(P.S. Try die Europese Unie, die Amerikaanse State Dept, die VN, Idasa
en die politieke spelers - soos Constand Viljoen - vir daardie
definisie.)
Netnou beweer iemand dalk ek mag ook nie iets oor die verkiesing sê nie....>>[/color]
Haai shame...
|
|
|
|
| Re: Daasy - gestem [boodskap #23736 is 'n antwoord op boodskap #23581] |
So., 06 Junie 1999 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> "Kwarantyn"
>
> Snaaks hoe kwarantyn en johan, wat die sterkste kritiseer oor "vry en
> regverdig" beide in die vsa sit en impliseer dat Ferdi, wat in suid-afrika is,
> nie weet waarvan hy praat nie. Gerrymandering hier in die vsa is al so
> ingeburger in die verkiesingspsige dat ek graag hul opinies oor vry en
> regverdig in hierdie konteks wil hoor.
Leg eens uit waarom ambassadepersoneel wel mocht stemmen, en normale
burgers in het buitenland niet?
Ik weet niet waar jij vrij & rechtvaardig op baseert....zal wel een andere
definitie zijn dan de mijne.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 20:08:07 UTC 2026
|