Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » By eerste lig - Hemingway
By eerste lig - Hemingway [boodskap #23550] Wed, 02 June 1999 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die Sunday Times in SA het n baie lekker storie gehad oor Ernest
Hemingway se ongepubliseerde boek wat sy seun nou laat verskyn - op 1
Julie.
Die boek se naam is True at First Light.

Dit het die wonderlike sin in:

"In Africa a thing is true at first light and a lie by noon and you
have no more respect for it than for the lovely, perfect weed-fringed
lake you see across the sun-baked salt plain. You have walked across
that plain in the morning and you know that no such lake is there. But
now it is there absolutely true, beautifull and believable."

Dan word sy seun Patrick - wat self n professionele grootwildjagter in
Kenia was - ook aangehaal waar hy vertel van Philip Percival, n Britse
grootwildjagter wat Hemingway se gids in Afrika was.

"He was a wonderfull old English gentleman, whom my father very much
liked and respected. He had a terribly dry sense of humour. When
American or British reporters would show up and ask the usual
questions, he would throw them off with witty, one-word answers.

"They would ask: 'What's the most difficult thing to kill in Africa?'
and he would say, 'Time'. When he was asked to name the most dangerous
creature in Africa, he said: 'Woman.' "
Re: By eerste lig - Hemingway [boodskap #23584 is 'n antwoord op boodskap #23550] Thu, 03 June 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis mooi Ferdi. Daar is regtig iets te sê vir die Afrika-mistiek. My man
(n Amerikaner) het hopeloos verlief geraak op Afrika (sy plek van keuse is
die Kruger-wildtuin, nou nie myne nie, maar hy sê dis waar sy siel rus ?!)
Dis die kleur van die son, dis die bruin en groen en blou wat soveel
skerper is as enige ander plek . Engeland het wel die groen, en soms op n
mooi dag die blou, maar die bruin aarde is net anders in Afrika.

Pat

Ferdi Greyling wrote in article
...
>
> Die Sunday Times in SA het n baie lekker storie gehad oor Ernest
> Hemingway se ongepubliseerde boek wat sy seun nou laat verskyn - op 1
> Julie.
> Die boek se naam is True at First Light.
>
> Dit het die wonderlike sin in:
>
> "In Africa a thing is true at first light and a lie by noon and you
> have no more respect for it than for the lovely, perfect weed-fringed
> lake you see across the sun-baked salt plain. You have walked across
> that plain in the morning and you know that no such lake is there. But
> now it is there absolutely true, beautifull and believable."
>
>
> Dan word sy seun Patrick - wat self n professionele grootwildjagter in
> Kenia was - ook aangehaal waar hy vertel van Philip Percival, n Britse
> grootwildjagter wat Hemingway se gids in Afrika was.
>
> "He was a wonderfull old English gentleman, whom my father very much
> liked and respected. He had a terribly dry sense of humour. When
> American or British reporters would show up and ask the usual
> questions, he would throw them off with witty, one-word answers.
>
> "They would ask: 'What's the most difficult thing to kill in Africa?'
> and he would say, 'Time'. When he was asked to name the most dangerous
> creature in Africa, he said: 'Woman.' "
>
Vorige onderwerp: Wie is Johan Sherlock-Holomisa? (aka Kakpraat-Gloudina)
Volgende onderwerp: my plek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 19:38:29 UTC 2025