| Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23223] |
Di., 25 Mei 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen" writes:
>> Hoop dis nou die laaste sien van die blikkantien.
>>
>
>
> Waarom zo kortaf, Gloudina? Thomas toonde voldoende interesse in de
> nuusgroep
> om toch een flink aantal berichten te openen en te kijken of ze -voor hem
> begrijpbare- teksten in het Engels herbergden. Die inspanning hoeft toch
> niet te worden "beloond" met bovenstaande opmerkingen?
Hierdie nuusgroep is vir Dietse
skrywery (word Fries ook onder
Diets getel?) Hierdie nuusgroep
is nie vir Engelse skrywery nie.
Veral as 'n mens soos Thomas
in Engels oor esperanto op ons
Afrikaanse nuusgroep kom pos.
So 'n persoon is soos 'n kuber-
koekoek. Hulle lê hulle eiers
in ander se neste en NEEM DAN
OOR. Kort voor lank praat die
hele klomp Engels.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23467 is 'n antwoord op boodskap #23223] |
Ma., 31 Mei 1999 00:00  |
Neef
Boodskappe: 20 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
>> lou writes:
>>
>>
>>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>>
>>
Al ooit gewonder hoekom die NG *soc.south-africa.afrikaans*
genoem word, en nie *soc.suid-afrika.afrikaans* nie.
Joe musint mix jor tales laaik dat!
Neef
|
|
|
|
| Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23468 is 'n antwoord op boodskap #23223] |
Ma., 31 Mei 1999 00:00  |
Neef
Boodskappe: 20 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
Neef wrote in message ...
>
>>> lou writes:
>>>
>>>
>>>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>>>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>>>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>>>
>>>
>
> Al ooit gewonder hoekom die NG *soc.south-africa.afrikaans*
> genoem word, en nie *soc.suid-afrika.afrikaans* nie.
>
> Joe musint mix jor tales laaik dat!
>
> Neef
>
Nederige verskoning
*soc.culture.south-africa.afrikaans* en nie
*soc.south-africa.afrikaans* soos ek verkeerdelik
gepos hiet nie.
Moet wees *soc.kultuur.suid-afrika.afrikaans*
Party van ons oningeligte ng-ers het seker in ENGELS
gaan soek na *south africa* op hulle nuusgroep sagteware,
en nie in AFRIKAANS na *afrikaans* gesoek nie.
Groete
Neef
|
|
|
|