|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: vryheidsfront? [boodskap #22975 is 'n antwoord op boodskap #22352] |
Ma., 17 Mei 1999 00:00  |
Pluto
Boodskappe: 3 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
Versigtig lees nou. Of sal ek se met beter insig.
Jou konklusie is heeltemal verkeerd, dit is nie Afrikaners waarna jy verwys
nie, dit is lede van die Boervolk en hul gaan ook nie 'n burger oorlog voer
nie, maar wel 'n oorlog teen die Afrikaners.
Dit gaan ook nie oor "kanse" nie, dit sal wel geskied, wees net geduldig,
dalk leef jy lank genoeg om dit waar te neem.
Die gevare wat selfs die ou NP aan die einde van die 80er jare gevrees het
en nou dink is verby, sal nooit verby nie.
Daar is vandag baie meer wie besef hul afkoms is uit die Boervolk en nie die
AfrikanerDOM.
Boerseun
@igs.net wrote in message ...
>> Probeer gerus ook
>> http://www.VERRAAD.Vryheidsfront
>>
> Ek moet nou ongelukkig tot die konklusie
> kom dat 'n aantal van die mense wat hul
> Afrikaners noem, besig is om 'n burger-
> oorlog teen mekaar te voer. Kan iemand
> weer vir my verduidelik wie aan watter
> kant is? Wat is die kanse dat hulle tot
> aktiewe veg teen mekaar sal oorgaan?
> Aan watter kant is Frikkie nou weer?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|