| pensmis [boodskap #153698] |
Sa., 28 November 2026 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27271 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
pensmis
Afbreking: pens•mis
Samestelling: pens + mis
Selfstandige naamwoord: pensmis
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mis wat uit 'n geslagte dier se maag kom.
Gebruik:
• Die res van die bul, die vel, die vleis en die pensmis is buite die kamp verbrand. [Levitikus 8:17]
Sinoniem:
• maaginhoud
Vertaling:
Engels: paunch contents, rumen manure
Nederlands: pensmest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 28 November 2026 09:06] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|