| westekant [boodskap #153655] |
Di., 24 November 2026 07:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27230 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
westekant
Afbreking: wes•te•kant
Samestelling: weste + kant
Selfstandige naamwoord: westekant
Meervoud: westekante
Betekenis:
• Die kant wat wes wys; westelike kant of sy.
Gebruik:
• Eersterust 'n voorstad van Pretoria aan die westekant van Mamelodi.
Antoniem:
• oostekant
Verwant:
• noordekant
• suidekant
Vertaling:
Engels: western side, west side
Nederlands: westkant, westelijke sijde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 07:56] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|