Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borssak
borssak [boodskap #153653] Di., 24 November 2026 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
borssak
Afbreking: bors•sak
Samestelling: bors + sak


Selfstandige naamwoord: borssak
Meervoud: borssakke
Verkleinwoord: borssakkie
Meervoud van verkleining: borssakkies

Betekenis:
• 'n Sak aan 'n hemp, jas of ander kledingstuk wat oor die (meestal linker) borskas pas.

Gebruik:
• Hy dra sy bril in sy borssak.

Vertaling:
Engels: breast pocket, chest pocket
Nederlands: borstzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 24 November 2026 07:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: draaghout
Volgende onderwerp: wolstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 24 11:08:21 UTC 2026