| terugvloei [boodskap #153634] |
So., 22 November 2026 16:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
terugvloei
Afbreking: te•rug•vloei
Samestelling: terug + vloei
Werkwoord: vloei terug, terugvloei
Verlede tyd: het teruggevloei
Teenwoordige deelwoord: terugvloeiend, terugvloeiende
Verlede deelwoord: teruggevloeide
Betekenis:
• Om na die oorsprong terug te vloei.
Gebruik:
• Met hooggety vloei die water in die rivier terug.
• Die hartkleppe verseker dat die bloed slegs in een rigting deur die hart vloei en nie terugvloei nie.
Sinoniem:
• terugloop
• terugstroom
Antoniem:
• uitvloei
Afgelei:
• terugvloeiing
Vertaling:
Engels: to flow back
Nederlands: terugvloeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|