| wonderdaad [boodskap #153633] |
So., 22 November 2026 08:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
wonderdaad
Afbreking: won•der•daad
Samestelling: wonder + daad
Selfstandige naamwoord: wonderdaad
Meervoud: wonderdade
Betekenis:
• 'n Merkwaardige handeling wat nie logies verklaar kan word nie.
Gebruik:
• Ek wil getuig van u magtige dade, sodat die mense oor u wonderdade sal praat. [Psalms 145:5-6]
Sinoniem:
• wonderwerk
Afgelei:
• wonderdadig
Vertaling:
Engels: miraculous deed, wondrous act
Nederlands: wonderdaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|