Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skimprede
skimprede [boodskap #153623] Sa., 21 November 2026 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27194
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skimprede
Afbreking: skimp•re•de
Samestelling: skimp + rede


Selfstandige naamwoord: skimprede
Meervoud: skimpre­des

Betekenis:
• (verouderd) 'n Honende toespraak; tirade waarin iemand beledig of sleggesê word.

Gebruik:
• Die vrou het haar teenstanders met 'n driftige skimprede aangeval.

Sinoniem:
• tirade
• smaadrede

Antoniem:
• lofrede
• prysrede

Vertaling:
Engels: invective, tirade, diatribe, abusive speech
Nederlands: scheldrede, smaadrede, tirade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smaadrede
Volgende onderwerp: honend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 21 12:45:39 UTC 2026