Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jongleur
jongleur [boodskap #153621] Vr., 20 November 2026 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27190
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
jongleur
Afbreking: jong•leur
Samestelling: jongleer + -eur


Selfstandige naamwoord: jongleur
Meervoud: jongleurs

Betekenis:
• (histories) 'n Middeleeuse rondreisende kunstenaar wat musiek maak, gedigte voordra en goëltoertjies uitvoer.
• Persoon wat voorwerpe behendig in die lug gooi en vang.

Gebruik:
• Die jongleur het die gehoor met sy towerkunsies vermaak.
• Die sirkus se jongleur het tien balle gelyktydig in die lug gehou.

Sinoniem:
• jongleerder

Vertaling:
Engels: jongleur; juggler
Nederlands: jongleur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 20 November 2026 14:54]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: goëlaar
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 20 16:53:29 UTC 2026