Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nie-Amerikaans
nie-Amerikaans [boodskap #153613] Vr., 20 November 2026 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
nie-Amerikaans
Afbreking: nie-A•me•ri•kaans
Samestelling: nie- + Amerikaans


Byvoeglike naamwoord: nie-Amerikaans
Attributief: nie-Amerikaanse

Betekenis:
• Wat nie Amerikaans is nie.

Gebruik:
• Volgens die Monroe-doktrine word geen nie-Amerikaanse inmenging op die Amerikaanse vasteland geduld nie.

Antoniem:
• Amerikaans

Vertaling:
Engels: non-American, un-American
Nederlands: niet-Amerikaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medeaanspreeklik
Volgende onderwerp: buiteaanleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 20 08:53:19 UTC 2026