Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » môreoggend
môreoggend [boodskap #153607] Do., 19 November 2026 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27178
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
môreoggend
Afbreking: mô•re•og•gend
Samestelling: môre + oggend


Bywoord: môreoggend

Betekenis:
• In die oggend van die dag ná vandag.

Gebruik:
• Ons vertrek môreoggend vroeg Kaapstad toe.

Antoniem:
• môreaand

Vertaling:
Engels: tomorrow morning
Nederlands: morgenochtend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: garsoes
Volgende onderwerp: môreaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 19 19:32:29 UTC 2026