| kniehoog [boodskap #153596] |
Wo., 18 November 2026 14:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27166 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kniehoog
Afbreking: knie•hoog
Samestelling: knie + hoog
Byvoeglike naamwoord: kniehoog
Attributief: kniehoë
Betekenis:
• Wat so hoog soos 'n gemiddelde persoon se knieë is.
Gebruik:
• Die gras staan kniehoog.
Antoniem:
• kniediep
Afgelei:
• kniehoogte
Vertaling:
Engels: knee-high
Nederlands: kniehoog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|