Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kniehoogte
kniehoogte [boodskap #153595] Wo., 18 November 2026 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27166
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kniehoogte
Afbreking: knie•hoog•te
Samestelling: kniehoog + -te


Selfstandige naamwoord: kniehoogte
Meervoud: kniehoogtes

Betekenis:
• Die gemiddelde hoogte van 'n persoon se knie.

Gebruik:
• Die krummelgras groei tot op kniehoogte.

Antoniem:
• kniediepte

Vertaling:
Engels: knee height
Nederlands: kniehoogte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krummelgras
Volgende onderwerp: kniehoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 18 18:13:17 UTC 2026