| netbalspeler [boodskap #153592] |
Wo., 18 November 2026 07:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
netbalspeler
Afbreking: net•bal•spe•ler
Samestelling: netbal + speler
Selfstandige naamwoord: netbalspeler
Meervoud: netbalspelers
Verkleinwoord: netbalspelertjie
Meervoud van verkleining: netbalspelertjies
Betekenis:
• Iemand wat netbal speel; een van die sewe spelers van 'n netbalspan.
Gebruik:
• Vanes-Mari du Toit is 'n professionele netbalspeler wat al in talle wedstryde vir die Proteas uitgedraf het.
Sinoniem:
• netbalspeelster (vroulik)
Vertaling:
Engels: netball player
Nederlands: netbalspeler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 18 November 2026 07:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|