Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kameelkoei
kameelkoei [boodskap #153561] Sa., 14 November 2026 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27145
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kameelkoei
Afbreking: ka•meel•koei
Samestelling: kameel + koei


Selfstandige naamwoord: kameelkoei
Meervoud: kameelkoeie

Betekenis:
• 'n Vroulike kameel.

Gebruik:
• Julle tree op net soos 'n onrustige kameelkoei wat rondhardloop op soek na 'n bul. [Jeremia 2:24]

Sinoniem:
• kameelwyfie

Antoniem:
• kameelbul

Vertaling:
Engels: female camel, cow camel
Nederlands: kamelenkoe, vrouwelijke kameel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 15 November 2026 07:28]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kliphoop
Volgende onderwerp: kameelbul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 15 20:03:28 UTC 2026