| velsak [boodskap #153543] |
Do., 12 November 2026 18:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27113 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
velsak
Afbreking: vel•sak
Samestelling: vel + sak
Selfstandige naamwoord: velsak
Meervoud: velsakke
Verkleinwoord: velsakkie
Meervoud van verkleining: velsakkies
Betekenis:
• 'n Sak wat van vel gemaak is.
Gebruik:
• In die Bybelse tye is water en wyn dikwels in velsakke gebêre.
Sinoniem:
• leersak
Vertaling:
Engels: skin pouch, skin bag, leather bag
Nederlands: leren zak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|