Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ewebeeld
ewebeeld [boodskap #153520] Di., 10 November 2026 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27092
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ewebeeld
Afbreking: e•we•beeld
Samestelling: ewe + beeld


Selfstandige naamwoord: ewebeeld
Meervoud: ewebeelde
Verkleinwoord: ewebeeldjie
Meervoud van verkleining: ewebeeldjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat presies soos 'n ander lyk.

Gebruik:
• Die seun is 'n ewebeeld van sy pa.

Sinoniem:
• afbeelding
• dubbelganger
• gelykenis
• portret
• replika
• weerga

Afgelei:
• ewebeeldig

Vertaling:
Engels: likeness, counterpart, spitting image
Nederlands: evenbeeld, gelijkenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 10 November 2026 19:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: omhang
Volgende onderwerp: metaalwerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 10 20:25:19 UTC 2026