| koalisieregering [boodskap #153501] |
So., 08 November 2026 10:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27077 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
koalisieregering
Afbreking: ko•a•li•sie•re•ge•ring
Samestelling: koalisie + regering
Selfstandige naamwoord: koalisieregering
Meervoud: koalisieregerings
Betekenis:
• 'n Regering gevorm deur twee of meer politieke partye wat saam regeer.
Gebruik:
• Geen party kon 'n meerderheid kry nie en die partye moes saamwerk om 'n koalisieregering te vorm.
Vertaling:
Engels: coalition government
Nederlands: coalitieregering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 08 November 2026 10:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|