| uitklophou [boodskap #153485] |
Sa., 07 November 2026 09:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
uitklophou
Afbreking: uit•klop•hou
Samestelling: uitklop + hou
Selfstandige naamwoord: uitklophou
Meervoud: uitklophoue
Betekenis:
• 'n Hou wat 'n teenstander uitklop, sodat hy nie kan opstaan en die geveg binne die toegelate tyd kan voortsit nie.
• (figuurlik) 'n Groot terugslag.
Gebruik:
• Die bokser het sy teenstander met 'n uitklophou op die ken platgeslaan.
• Die maatskappy se bankrotskap was 'n uitklophou vir sy werknemers.
Sinoniem:
• kishou
• opstopper
• nekslag
Vertaling:
Engels: floorer, knock-out punch, knockout blow
Nederlands: knock-outslag, knock-outstoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|