Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongebonde
ongebonde [boodskap #153454] Wo., 04 November 2026 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27034
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ongebonde
Afbreking: on•ge•bon•de
Samestelling: on- + gebonde


Byvoeglike naamwoord: ongebonde
Attributief: ongebonde

Betekenis:
• Wat nie aan 'n verpligting, ooreenkoms of beperking onderworpe is nie; vry en nie ingeperk nie.

Gebruik:
• Wie gee aan die wildedonkie sy vryheid en laat hom ongebonde vryloop? [Job 39:8]

Sinoniem:
• bandeloos
• losbandig
• onafhanklik
• onbegrens
• onbeperk
• onbeteueld
• ongehinderd
• tugteloos
• vry

Antoniem:
• gebonde

Afgelei:
• ongebondenheid

Verwant:
• ongebinde (fisiese konteks)

Vertaling:
Engels: unbound, unrestricted, unattached
Nederlands: ongebonden, vrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongebind
Volgende onderwerp: reuksin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 05 13:43:52 UTC 2026