| erfgeld [boodskap #153307] |
Wo., 21 Oktober 2026 15:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26891 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
erfgeld
Afbreking: erf•geld
Samestelling: erf + geld
Selfstandige naamwoord: erfgeld
Meervoud: erfgelde
Betekenis:
• Die geld wat iemand ná iemand anders se dood as erfporsie ontvang.
Gebruik:
• Die erfgeld sal volgens die testament gelykop onder die kinders verdeel word.
Spreekwoord:
• Erfgeld is swerfgeld. [Geld wat sonder moeite verkry word, word maklik verkwis.]
Sinoniem:
• erfenis
• erfporsie
Verwant:
• erfgenaam
Vertaling:
Engels: inherited money
Nederlands: erfenisgeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 21 Oktober 2026 15:57] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|