Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloeityd
bloeityd [boodskap #153292] Ma., 19 Oktober 2026 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27044
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bloeityd
Afbreking: bloei•tyd
Samestelling: bloei + tyd


Selfstandige naamwoord: bloeityd
Meervoud: bloeitye

Betekenis:
• Die tyd wanneer 'n plant blomme dra.
• (figuurlik) Die tydperk wanneer die hoogste vlak van ontwikkeling of voorspoed bereik word.

Gebruik:
• Die jakarandabome se bloeityd is Oktober en November.
• Die dorp het gedurende die goudstormloop sy bloeityd beleef.

Sinoniem:
• blomtyd
• bloeiperiode
• bloeitydperk

Antoniem:
• agteruitgang
• verval

Vertaling:
Engels: flowering time; heyday, golden age
Nederlands: bloeitijd; hoogtijdagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryfinstrument
Volgende onderwerp: haarverwyderaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Nov. 06 10:37:27 UTC 2026