Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkopiesak
inkopiesak [boodskap #153155] Ma., 05 Oktober 2026 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
inkopiesak
Afbreking: in•ko•pie•sak
Samestelling: inkopies + sak


Selfstandige naamwoord: inkopiesak
Meervoud: inkopiesakke
Verkleinwoord: inkopiesakkie
Meervoud van verkleining: inkopiesakkies

Betekenis:
• 'n Sak waarin die goedere wat 'n mens by 'n winkel koop gepak word.

Gebruik:
• Die winkelassistent pak die kruideniersware in 'n inkopiesak.
• Winkels skakel toenemend oor na bioafbreekbare inkopiesakke om die besoedeling wat plastiek veroorsaak te bekamp.

Sinoniem:
• inkoopsak

Vertaling:
Engels: shopping bag
Nederlands: boodschappentas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleintoon
Volgende onderwerp: rondstoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 05:09:07 UTC 2026