| koeëllaer [boodskap #153020] |
Do., 24 September 2026 09:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26609 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Koeëllaer.
koeëllaer
Afbreking: koe•ël•laer
Samestelling: koeël + laer
Selfstandige naamwoord: koeëllaer
Meervoud: koeëllaers
Verkleinwoord: koeëllaertjie
Meervoud van verkleining: koeëllaertjies
Betekenis:
• 'n Laer met klein balletjies (koeëls) tussen twee ringe wat wrywing tussen roterende dele verminder.
Gebruik:
• 'n Motorfiets se wiele draai om koeëllaers.
Afgelei:
• koeëllaerbedding
• koeëllaernaaf
• koeëllaeromhulsel
Vertaling:
Engels: ball bearing
Nederlands: kogellager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|