Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oumakappie
oumakappie [boodskap #152994] Di., 22 September 2026 13:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26609
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Skets van die plant.
Skets van die plant.
oumakappie
Afbreking: ou•ma•kap•pie
Samestelling: ouma + kappie


Selfstandige naamwoord: oumakappie
Meervoud: oumakappies

Betekenis:
• 'n Orgidee wat in Suid-Afrika voorkom, Disa aconitoides.

Gebruik:
• Die oumakappie groei in die bergagtige gebiede van Suid-Afrika.

Wisselvorm:
• moederkappie
• oumakappertjie

Vertaling:
Engels: monkey orchid
Nederlands: Disa aconitoides

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ligsinnige
Volgende onderwerp: kraalbos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 24 19:07:28 UTC 2026