| pimpelpers [boodskap #152978] |
Ma., 21 September 2026 06:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26581 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
pimpelpers
Afbreking: pim•pel•pers
Samestelling: pimpel + pers
Byvoeglike naamwoord: pimpelpers
Attributief: pimpelpers
Betekenis:
• Intensiewe vorm van pers: baie pers; diep pers van kleur.
Gebruik:
• Die bessies is pimpelpers as hulle ryp is.
Sinoniem:
• donkerpers
• skreeupers
Vertaling:
Engels: deep purple, dark purple
Nederlands: pimpelpaars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|