Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eybers en identiteit
Eybers en identiteit [boodskap #21799] Ma, 15 Maart 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Robbert skryf:

> Besonder interessante opmerking wat jy hierbo maak: Die gebruik van
> propaganda om "die wil tot identiteit" te vernietig.

De in Nederland (!) woonachtige Zuid-Afrikaanse dichteres (in 1992 beloont
met
de P.C. Hoofdprijs, de hoogste onderschijding in de Nederlandse taal en
letterkunde) E. Egbers zegt: "eenheidsdrift is doodsdrift"

Eybers is 100% korrek. Die een ding wat jy nooit onder Afrikaners sal kry
nie, is "eenheid". Ongelukkig is "eenheidsdrif" die bepalende kenmerk van
die ubuntukultuur.

(Ek het Engels en Nkosi Sikelelê iAfrika - geleer by 'n suster van Eybers.
Ek het 'n paar jaar later verneem die arme vrou is iewers in die Noorde van
Namibië besige plek daardie! dood nadat sy deur 'n muis gebyt is.)

> Op individuele vlak gee
> dit 'n insiggewende perspektief op Gloudina se aktiwiteite op hierdie
> nuusgroep - as mens die prentjie in ag neem van haar persoonlikheid soos sy
> dit hier geskets het. (Ek bedoel: kan jy jou voorstel 'n vrou wie se man
> haar verbied om haar eie vooroordele te bevraagteken, ingeval dit dalk sy
> eie onder die soeklig mag plaas. G'n wonder sy vereenselwig haar, op haar
> oudag, so sterk met Antjie Krog se pornografiese feminisme nie.) Ek vind
> haar keuse byvoorbeeld insiggewend, van die gedigte wat sy deesdae plaas.
> Maar dit pas goed by die skel krete oor "apartheidsvarke" en die wyse waarop
> sy enigiets opraap wat moontlik gebruik kan word om die identiteit van
> Afrikaners af te breek soos haar eie aan flarde lê.

Twijfelachtig. Weinig relevant.

As die teiken van haar aanvalle, sal _ek_ besluit wat vir my relevant is,
dankie :-)

Leendert
Vorige onderwerp: briefie vir oom kaspaas
Volgende onderwerp: Vriende van Suidwes/Namibia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 16:21:57 MGT 2024