Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkeldiep
enkeldiep [boodskap #152702] Vr., 28 Augustus 2026 05:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26581
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
enkeldiep
Afbreking: en•kel•diep
Samestelling: enkel + diep


Byvoeglike naamwoord: enkeldiep
Attributief: enkeldiep

Betekenis:
• Wat so diep soos die hoogte van 'n mens se enkel is.

Gebruik:
• Die water in die stroompie is enkeldiep.
• Die kinders het deur die enkeldiep modder gestrompel.

Sinoniem:
• vlak

Verwant:
• kniediep

Vertaling:
Engels: ankle-deep
Nederlands: enkel diep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodbenoud
Volgende onderwerp: kniediep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 22 18:41:10 UTC 2026