Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfjaar
halfjaar [boodskap #152691] Wo., 26 Augustus 2026 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26281
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
halfjaar
Afbreking: half•jaar
Samestelling: half + jaar


Selfstandige naamwoord: halfjaar
Meervoud: halfjare

Betekenis:
• Die helfte van 'n jaar; 'n tydperk van ses maande.

Gebruik:
• Die moeson waai 'n halfjaar in die een rigting en 'n halfjaar in die ander rigting.

Sinoniem:
• semester

Afgelei:
• halfjaarliks

Vertaling:
Engels: half-year, six months
Nederlands: halfjaar, semester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegsink
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 26 20:12:51 UTC 2026