| hidrologies [boodskap #152666] |
Di., 25 Augustus 2026 12:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26261 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hidrologies
Afbreking: hi•dro•lo•gies
Samestelling: hidrologie + -ies
Byvoeglike naamwoord: hidrologies
Attributief: hidrologiese
Betekenis:
• Met betrekking tot hidrologie, die bestudering van water op, onder en bo die aardoppervlak.
Gebruik:
• Die hidrologiese siklus beskryf die voortdurende beweging van water tussen die atmosfeer, die land en die oseane.
Sinoniem:
• waterkundig
Hiponiem:
• geohidrologies
• sosiohidrologies
Verwant:
• hidrologie
• hidroloog
Afkorting:
• hidrol.
Vertaling:
Engels: hydrologic, hydrological
Nederlands: hydrologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|