| sitometrie [boodskap #152665] |
Di., 25 Augustus 2026 09:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26261 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sitometrie
Afbreking: si•to•me•trie
Samestelling: sito- + -metrie
Selfstandige naamwoord: sitometrie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kwantitatiewe meting en klassifisering van selle.
Gebruik:
• Met behulp van sitometrie kan selle volgens hul eienskappe onderskei en ontleed word.
Hiponiem:
• vloeisitometrie
Afgelei:
• sitometries
Vertaling:
Engels: cytometry
Nederlands: cytometrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|