Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lokaliteit
lokaliteit [boodskap #152650] Ma., 24 Augustus 2026 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26261
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lokaliteit
Afbreking: lo•ka•li•teit
Samestelling: lokaal + -iteit


Selfstandige naamwoord: lokaliteit
Meervoud: lokaliteite

Betekenis:
• 'n Bepaalde plek of gebied; spesifieke geografiese ligging of ruimte.

Gebruik:
• Die ernstigheid van die siekte kan van lokaliteit tot lokaliteit verskil.
• Watermonsters word van verskillende lokaliteite ingesamel en ontleed.

Sinoniem:
• ligging
• milieu
• plek
• posisie
• ruimte

Verwant:
• lokaal
• lokaliseer

Vertaling:
Engels: locality, location
Nederlands: lokaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontraprestasie
Volgende onderwerp: dese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 16:35:52 UTC 2026