Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenprestasie
teenprestasie [boodskap #152646] Ma., 24 Augustus 2026 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26261
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
teenprestasie
Afbreking: teen•pre•sta•sie
Samestelling: teen + prestasie


Selfstandige naamwoord: teenprestasie
Meervoud: teenprestasies
Verkleinwoord: teenprestasietjie
Meervoud van verkleining: teenprestasietjies

Betekenis:
• Dit wat iemand doen of gee in ruil vir wat iemand anders gedoen of gegee het.

Gebruik:
• 'n Werknemer ontvang 'n salaris as teenprestasie vir die werk wat hy verrig.

Wisselvorm:
• teëprestasie

Sinoniem:
• beloning
• kontraprestasie
• vergoeding

Vertaling:
Engels: counterperformance
Latyn: quid pro quo
Nederlands: tegenprestatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natriumpirosilikaat
Volgende onderwerp: topprestasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 25 15:11:52 UTC 2026