Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prefiks
prefiks [boodskap #152633] Sa., 22 Augustus 2026 12:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
prefiks
Afbreking: pre•fiks


Selfstandige naamwoord: prefiks
Meervoud: prefikse

Betekenis:
• 'n Voorvoegsel aan die begin van 'n woord of woordstam waarmee 'n nuwe woord gevorm word.

Gebruik:
• Die "be-" in beskryf is 'n prefiks.
• Woorddele soos "her-", "on-" en "wan-" is prefikse.

Sinoniem:
• premorfeem
• voorvoegsel

Antoniem:
• agtervoegsel
• suffiks

Afgelei:
• prefigaal
• prefiksaal

Afkorting:
• pref.

Vertaling:
Engels: prefix
Nederlands: prefix

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 22 Augustus 2026 12:44]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: suffiks
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 17:03:33 UTC 2026