Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sorosilikaat
sorosilikaat [boodskap #152625] Sa., 22 Augustus 2026 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26236
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sorosilikaat
Afbreking: so•ro•si•li•kaat
Samestelling: soro- + silikaat


Selfstandige naamwoord: sorosilikaat
Meervoud: sorosilikate

Betekenis:
• 'n Soort silikaat waarin twee silikaattetraëders deur 'n suurstofatoom aan mekaar verbind is en die silikaatioon Si2O76− vorm.

Gebruik:
• Hemimorfiet is 'n voorbeeld van 'n sorosilikaat.
• Lawsoniet behoort tot die groep sorosilikate.

Sinoniem:
• pirosilikaat

Hiperoniem:
• silikaat

Hiponiem:
• lawsoniet

Vertaling:
Engels: sorosilicate
Nederlands: sorosilicaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 22 Augustus 2026 10:46]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: tektosilikaat
Volgende onderwerp: pirosilikaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 24 04:56:43 UTC 2026