Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordweste
noordweste [boodskap #152623] Sa., 22 Augustus 2026 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26236
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordweste
Afbreking: noord•wes•te
Samestelling: noordwes + -te


Selfstandige naamwoord: noordweste
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting tussen noord en wes of die gebied in hierdie rigting.

Gebruik:
• Die wind waai uit die noordweste.

Antoniem:
• suidooste

Hiponiem:
• noordnoordweste
• wessuidweste

Afgelei:
• noordwestelik
• noordwester
• noordwestewind

Afkorting:
• NW

Vertaling:
Engels: northwest
Nederlands: noordwesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidweste
Volgende onderwerp: tektosilikaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 24 04:57:09 UTC 2026