Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordooste
noordooste [boodskap #152621] Sa., 22 Augustus 2026 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordooste
Afbreking: noord•oos•te
Samestelling: noordoos + -te


Selfstandige naamwoord: noordooste
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting tussen noord en oos of die gebied in hierdie rigting.

Gebruik:
• Die wind waai uit die noordooste.

Antoniem:
• suidweste

Hiponiem:
• noordnoordooste
• oosoordooste

Afgelei:
• noordoostelik
• noordooster
• noordoostewind

Afkorting:
• NO

Vertaling:
Engels: northeast
Nederlands: noordoosten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nesosilikaat
Volgende onderwerp: suidweste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 02 01:40:01 UTC 2026