| nesosilikaat [boodskap #152620] |
Sa., 22 Augustus 2026 09:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26233 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
nesosilikaat
Afbreking: ne•so•si•li•kaat
Samestelling: neso- + silikaat
Selfstandige naamwoord: nesosilikaat
Meervoud: nesosilikate
Betekenis:
• 'n Soort silikaat met die kenmerkende silikaatioon SiO44-.
Gebruik:
• Olivien is 'n nesosilikaat.
• Sirkoon is 'n mineraal wat aan die groep nesosilikate behoort.
Sinoniem:
• ortosilikaat
Hiperoniem:
• silikaat
Vertaling:
Engels: nesosilicate, orthosilicate
Nederlands: nesosilicaat, orthosilicaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 22 Augustus 2026 09:57] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|